praag.co.za
Motors: Opel Grandland stof sportnutsmededingers uit
Opel se wortels dateer terug na ‘n firma wat naaimasjiene vervaardig het, en deur Adam Opel in 1862 gestig is. In 1886 begin die maatskappy fietse vervaardig en sy eerste motor volg in 1899. …