praag.co.za
Oorsese betogings teen Afrikanervolksmoord nou ‘groter as anti-apartheidsbeweging’
Gister het daar ‘n betoging teen plaasmoorde en die uitwissing van die Afrikanervolk voor die Suid-Afrikaanse ambassade in Den Haag plaasgevind en vanoggend is ‘n soortgelyke optog in A…