praag.co.za
Ongelooflik! Minister van basiese onderwys antwoord Afrikaanse betogers
‘n Sonderlinge gebeurtenis het hom so pas in Suid-Afrika afgespeel: die minister van basiese onderwys, Angie Motshekga, het ‘n dag of wat gelede ‘n groepie pro-Afrikaanse betogers…