praag.co.za
Leon Lemmer: Gabriël Botma oor Afrikaanse polemieke
Aan die Universiteit Stellenbosch (US) funksioneer die Departement Journalistiek sedert 1978. Piet Cillié was die eerste hoof, gevolg deur Johannes Grösskopf (die pa van Hein, die 1987-ANC-bomplant…