praag.co.za
Plaasmoord: Jasper von Kleist op ‘Menseregtedag’ gedood
Mnr. Jasper von Kleist, 61, ‘n voorman op die plaas Dale naby Tom Burke in die Noord-Transvaal, is Woensdagaand op 21 Maart deur aanvallers doodgeskiet. Die moord het ironies genoeg op &#8220…