praag.co.za
Leon Lemmer: Christi van der Westhuizen, moeilikheidmaker in ‘n langbroek
Christi van der Westhuizen is ‘n dosent in sosiologie aan die Universiteit Pretoria (UP). Voorheen was sy bv ‘n joernalis by Vrye Weekblad. Sy is bekend vir haar skerp kritiek op blanke…