praag.co.za
Suidpunt: Verkoop nou die kerke op Gumtree, of nie?
Dat die kerke leegloop verbaas my glad nie. Dink gou bietjie: vir die wees, die vreemdeling en die weduwee moet die kerk sorg (dus, deur die gemeente). Dit staan male sonder tal so in Deuteronomium…