praag.co.za
Leon Lemmer: Die selfdood van Europa en Suid-Afrika
As iemand homself om die lewe bring, word dit as ‘n tragiese gebeurtenis beskou. Hy het homself immers ontneem van al die moontlikhede wat verdere lewe kon bied. Voorheen is die woord selfmoo…