praag.co.za
Motors: Sweedse swier
Suid-Afrika se motorkopers is werklik kieskeurig wanneer dit by rygoed kom. Daarby moet ons ook byvoeg dat plaaslike kopers aan baie erge lojaliteitsindroom ly wanneer dit by vervaardigers kom. Dié…