praag.co.za
Leon Lemmer: Jonathan Jansen se akademiese mistastings
Ek het reeds oor hoofsaaklik nie-akademiese aspekte van Jonathan Jansen se jongste boek, As by fire: The end of the South African university (Cape Town: Tafelberg, 2017, xxiii, 287p, R280; Amazon K…