praag.co.za
Leon Lemmer: Jackie Grobler oor Suid-Afrikaanse gedenkplekke
Jackie Grobler was ‘n dosent in geskiedenis aan die Universiteit Pretoria. Hy het verlede jaar afgetree. In Mei is die volgende boek van hom gepubliseer: Oor berge en dale: Op reis met &#8216…