praag.co.za
S&P waarsku dat nog afgradering kan kom
Suid-Afrika se kredietstatus kan tot selfs laer vlakke afgegradeer word indien die politieke onsekerheid voortduur. Die onsekerheid is glo meegebring deur die onlangse afdanking van die voormalige …