praag.co.za
Unilever vir kartel-bedrywighede aangekla
Die Mededingingskommissie wil Unilever beboet met 10 persent van sy jaarlikse omset omdat dit as ‘n kartel-geval uitgewys is. ‘n Kartel is ‘n formele ooreenkoms tussen oligopolist…