praag.co.za
Rand-lopie na gerugte van valuta-samespanning
Absa sê hy sal met die Mededingingstribunaal saamwerk nadat die Mededingingskommissie besluit het om ‘n saak van samespanning tussen 17 banke na die tribunaal te verwys vir verdere stappe. Dr…