praag.co.za
Leon Lemmer: Britse en Amerikaanse misleiding oor die Katyn-massamoord
Die Katyn-massaslagting het gedurende die Tweede Wêreldoorlog en daarna opslae gemaak. Katyn word Kah-thin uitgespreek (Daniel Ford, bron hier onder, Kindle 214). Ek gaan hierdie gebeurtenis belig …