praag.co.za
Winnie Mandela se nefie steel R83 000, handsakke by haar
Winnie Madikizela-Mandela, soos sy deesdae bekendstaan, het ‘n klomp misdade op haar kerfstok waarvoor sy om politieke redes nooit vervolg is nie, maar was nou self die slagoffer van diefstal…