praag.co.za
Trump: Plan om muur tussen VSA en Mexiko met dwelmgeld te finansier
Die Republikeinse Party se presidentskandidaat, Donald Trump, het Woensdag in Phoenix, Arizona, in ‘n brander van ‘n toespraak belowe dat onwettige immigrante uit Mexiko se dae getel is…