praag.co.za
Die vlieg in die vrugtebedryf se salf
Suid-Afrika is die tuiste van verskeie vrugtevliegspesies, waarvan drie van ekonomiese belang is as gevolg van hul vermoë om vrugteproduksie te ontwrig en uitvoerbeperkings te veroorsaak. Die drie …