praag.co.za
Skoppensboer: Die DA en EFF ‘verskil net in taalgebruik’
Skoppensboer is genoodsaak om te bely: Hy het nie in die pas afgelope munisipale verkiesing gaan stem nie. Hy het dit sterk oorweeg om sy stembrief te gaan bederf, maar toe hy die lang ry mense by …