praag.co.za
Jonathan Jansen hou die geldkraan van UV oop
Die Universiteit van die Vrystaat (UV)se omstrede visekanselier, Jonathan Jansen, gaan glo ‘n salaris ontvang van die instelling waaruit hy bedank het in Mei. Dit het na vore gekom dat Jansen…