praag.co.za
Jonathan Jansen het glo gaan werk soek in VSA op UV se onkoste
Jonathan Jansen het bedank uit sy pos as vise-kanselier by Universiteit van die Vrystaat om aan te sluit by die Stanford Universiteit in die VSA. Studente aan die UV het Maandag op sosiale media hu…