praag.co.za
UJ Sanlam-ouditorium brand na petrolbomaanval
Die Sanlam-ouditorium by die Kingsway-kampus van die Universiteit van Johannesburg het afgebrand, vermoedelik na ‘n petrolbomaanval. ‘n Groot gedeelte van die hoofkampus is tans gesluit…