praag.co.za
Dan Roodt: Anton van Niekerk: agterryer in die stryd vir Engels
By die artikel van Anton van Niekerk op Netwerk24 waarin hy vandag Engels op Stellenbosch bepleit, is daar net een fout: Van Niekerk verskyn nie op die foto van Open Stellenbosch se betoging teen A…