praag.co.za
Jonathan Jansen hol weg nadat geweld by UV losbars
Studente aan die Universiteit van die Vrystaat (UV) sê die rektor Jonathan Jansen het Maandagaand weggehardloop toe geweld op die kampus uitgebreek het. Hy het versuim om die situasie aan te spreek…