praag.co.za
Rektor gebruik Open Stellenbosch om Afrikaans te wil afskaf
Engels sal Afrikaans by die Universiteit van Stellenbosch vervang as kommunikasie- en administrasietaal. Dié verwikkeling is Donderdag op ’n spesiale senaatsvergadering bekend gemaak. Koshuise sal …