praag.co.za
Brief: Oom Max, ons is te besig om diskriminasie te probeer oorleef!
As ‘n tweedejaarstudent is ek werklik teleurgesteld in u poging om weereens Afrikaners oor die vingers te probeer tik. In ‘n artikel wat slegs die uitdaging wat die ANC met studente in die gesig st…