praag.co.za
Twee nuwe verdagtes vir Lockerbie-bom uitgewys
Britse media berig dat die Libiese owerhede die ondervraging van twee verdagtes in die 1988 bomaanval op Pan Am vlug 103 sal toelaat. ‘n Libiese woordvoerder het die week aan die BBC gesê ondersoek…