praag.co.za
PRAAG-onderhoud met Kylie Thomas van Open Stellenbosch: ‘Ons daag blanke Afrikaneroorheersing uit’
Dr. Thomas, dit lyk asof u die ideologiese leidster van die “Open Stellenbosch”-beweging is wat, as ons dit reg verstaan, die universiteit heeltemal wil verengels? Kylie Thomas: Ek moet…