praag.co.za
Skoppensboer: Obama en Mandela wen Nobelprys vir ‘n tweede keer
In ‘n verrassende skuif het die Nobelpryskomitee sy vorige besluit hersien en die 2015 Nobelprys vir Vrede gesamentlik aan die Amerikaanse president Obama en postuum aan Nelson Mandela toegek…