praag.co.za
ISIS-aanval op Palmyra ‘oorlogsmisdaad’ sê Unesco
Militante van die Islamitiese Staat-groep (ISIS) het ’n tempel in die antieke Siriese stad Palmyra verwoes en die ergste vrese van argeoloë bewaarheid. Die 2 000 jaar oue stad van die Romeinse era …