praag.co.za
Standbeelde na Fonteine verskuif
‘n Nuwe terrein is in Pretoria geïdentifiseer om “omstrede” standbeelde te huisves. Dit volg na die verwydering van standbeelde ná vandalisme teen koloniale en Afrikanermonumente.…