praag.co.za
Ebola woed voort in Afrika
Afrika se Ebola-probleem is nog steeds nie opgelos nie met rondom 30 mense wat weekliks besmet word, het die Verenigde Nasies se spesiale gesant vir die dodelike siekte, David Nabarro, Maandag gesê…