praag.co.za
Noordwes skuld kontrakteurs miljoene
Noordwes se departement van openbare werke en paaie skuld padkonstruksiekontrakteurs meer as R280 miljoen. Hierdie inligting het aan die lig gekom tydens ‘n vergadering van die staande komite…