praag.co.za
Cosatu steier sonder Numsa
Die vakbondfederasie Cosatu, is op sy knieë te midde van gerugte dat die omstrede voorsitter, Zwelinzima Vavi, sy bedanking ingedien het. Vroeër is ook berig dat Cosatu finansieel diep in die moeil…