praag.co.za
Die ANC het in 2003 ‘alternatief’ vir plaasveiligheid belowe
Die oudste kommando in die land, Soutpansberg Kommando, is op 28 Augustus 2005 finaal ontbind tydens ‘n openbare parade. Dr. Phillip Venter het tydens die parade ook vir die laaste keer as Kapelaan…