praag.co.za
Gedokter Pallo Jordan
Die Sunday Times berig dat senior lid van die ANC, die LP Pallo Jordan nie die akademiese kwalifikasies het wat hy beweer hy behaal het nie. Volgens die publikasie, kon verder geen bewyse gevind wo…