praag.co.za
Japan wil beursiefone bevorder
Beursiefoon, met Edy-ontvanger waardeur die transaksie verwerk wordJapan gaan begin om sy beursiefone aggressief oorsee te bemark.