praag.co.za
Nuwe boek oor DF Malan belig eietydse Afrikanerprobleme
deur Christo Landman Lindie Koorts het pas ‘n indrukwekkende boek van 492 bladsye oor die lewe en denke van dr. D F Malan, in lewe eerste minister van die Unie van SA van 1948 tot 1953, geskryf. Da…