praag.co.za
Vlug MH370 het glo in see gestort, geen oorlewendes
Die eerste minister van Maleisië, Najib Razak, het Maandag verklaar dat al die passasiers op vlug MH370 omgekom het. Razak het gesê dat die vermiste vliegtuig in die Indiese Oseaan neergestort en a…