praag.co.za
China vra onmiddellike skietstilstand in Suid-Soedan
China, die grootste belegger in Suid-Soedan se olie-industrie, het Maandag vir ‘n onmiddellike skietstilstand in die wêreld se nuutste staat gevra, terwyl rebelle en die regering se onderhand…