praag.co.za
Suid-Afrikaner verbeter para-w?reldrekord
Shireen Shapiro, paraplegiese swemmer, het die wêreldrekord vir die 100m rugslag by die Wêreld Paralimpiese toernooi in Manchester, Engeland, verbeter. Die 17-jarige sal in alle waarsk…