naledi.online
Dié bus is propvol juwele van prettige onthoustories
Koms van die biblioteekbus en ander stories deur Keina Swart. Die boek lyk te klein vir die volgepakte inligting daarin. Maar in 26 kort stukke beweeg Keina Swart oor indrukke, waarnemings, ervarings en vertellings met ’n amperse bedrieglike ligtheid terwyl die leser dan weer geruk word deur die emosie, tragiek of reddeloosheid wat in die