myafrikaans.com
Pelgrimshoop (Afrikaans Edition) Afrikaanse eBoek
Hannah kom as leermeesteres na ’n dorpie in die Laeveld in 1956. Haar leerling is ’n terughoudende boer en sy moet leer om hom sowel as sy goed bewaarde geheim te hanteer – en haar hart.