margaretterblanche.com
Karakterprofiel - MAIA ARVEC • Inkswaard
Maia is veertien jaar oud, en wat voorkoms betref nie regtig uitsonderlik nie. Bruinswart hare, bruin oë – soos meeste van haar stamgenote in Valde.