margaretterblanche.com
{'n flitsverhaal} DIE OU MAN • Inkswaard
In ‘n hoek van Burbekka, waar wasgoed die nou stegies na nathond laat ruik en maer kinders op stoeptrappies klip-klip speel, bly ‘n ou man met ‘n litteken oor sy oog.