margaretterblanche.com
Hoe kan dit? • Inkswaard
vra ek, vriend, vir jou vandag hoe kan dit? hoe mag ons ingaan voor Sy glorieryke mag? verduidelik, vriend, ek pleit by jou hoe werk dit? hoe kan ‘n Heer, regverdig, heilig in liefde ons aanskou? hoor my, vriend, dit brand in my die antwoord: Jesus Christus Lewe.