margaretterblanche.com
Die Klant • Inkswaard
Dit is ‘n yskoue wintersaand in Richmond. In die verwaarloosde kafeetjie aan die rand van die dorp sit Kurt Landsberg ‘n toebroodjie en eet. Kaas-en-ham. Dit smaak om een of ander rede so klein bietjie na Omo, maar Kurt is te honger om om te gee. Die kafeetjie by die petrolpomp is die enigste plek …