margaretterblanche.com
Camp NaNoWriMo Voorbereiding! • Inkswaard
Dis Maartmaand, wat beteken dit is weer tyd om voor te berei vir Camp NaNoWriMo. Nou, vir die van julle ouens wat dink ek praat skielik Koerdies, Camp NaNoWriMo is ‘n virtuele skryfgeleentheid wat elke jaar in April en Julie gehou word. Dit is verbonde aan National Novel Writing Month (NaNoWriMo) wat elke jaar in …