margaretterblanche.com
Die vrou met die hare (Doodloopstraat 2) • Inkswaard
Die eerste ding wat Antoine sien, toe hy uiteindelik uit die bodemlose put van vergetelheid swem en die oppervlak breek, is die seun van die kroeg wat hom met bekommerde oë aanstaar. Die kind skyn in ‘n wolk te sweef. ‘N Paar keer moet Antoine sy krapperige oë knip voordat hy darem sien dat die …