margaretterblanche.com
Kajuitraad met 'n karakter - JP Fourie • Inkswaard
JP is, in sy eie mening, ook die hoofkarakter van Doodloopstraat. En die knaap het eintlik reg. Helfte van die hoofstukke, onder andere die eerste een, is uit sy oogpunt geskryf.